Taal : Afrikaans
Styl : Twee CD’s met begeleiding en sang
Teikenmark:
Gemeentes, jeugwerkers, jeugpredikante, ouers wat kinders wil laat sing, kleuters en jonger laerskoolkinders.
Die aanbieding: Orkesbegeleiding met voorsangers
Vervaardiger: Bybel-Media in samewerking met VONKK
Woorde en musiek: Verskeie Outeurs
Opsomming van die inhoud:
2 CD’s met 35 kinderliedere uit die VONKK-bundel, meer klassieke kerkmusiek, vir gebruik in kleuter- en kinderbediening. CD1 bevat stemme en begeleiding en CD2 bevat die backtracks.
1. | V48 | Jesus het my lief |
2. | V132 | Soos Mamma my liefhet |
3. | V52 | Vir Pappa en sy werk |
4. | V135 | Soms is jy bang of skrik jy groot |
5. | V98 | U Woord is die lamp |
6. | V47 | By die huis en by die werk |
7. | V86 | Ek is die Heer se skapie |
8 | V50 | Dankie, Heer, vir wat ons eet |
9. | V99 | Dankie, liewe Heer, vir kossies elke dag |
10. | V169 | Hoor jy hoe die voëltjies in die oggend sing |
11. | 170 | Liewe Jesus, ek is klein |
12. | V171 | Jesus is Koning |
13. | V114 | As ek saans op my bedjie gaan lê |
14. | V49 | Daar’s kinders in die wêreld |
15. | V78 | Die Kerk is die Heer se mense |
16. | V81 | Jesus, al is ek maar klein |
17. | V82 | Laat ons skyn vir Jesus |
18. | V109 | Wees ’n lig vir Jesus |
19. | V110 | Saam wil ons die Here prys vir al sy liefde |
20. | V130 | Dankie vir hierdie nuwe môre |
21. | V131 | Weet jy hoeveel sterre skyn daar |
22. | V134 | Kom, alle kinders wat die Here wil dien |
23. | V137 | Soos ’n flits in die donker |
24. | V162 | Dawid met sy slinger |
25. | V213 | God is lief vir my |
26. | V214 | Nog voordat ek ’n kind was |
27. | V267 | God is so goed |
28. | V349 | Josua was jonk |
29. | V285 | Hoor die voëltjies sing |
30. | V290 | In die Bybel is daar raad |
31. | V176 | Let op, kinders, dis weer Kersfees |
32. | V97 | Christus, lank reeds verwag |
33. | V148 | Jesus, daar in Betlehem |
34. | V291 | Babatjie Jesus, op strooi neergelê |
35. | V100 | By die intog in Jerusalem |